太原市 (Tàiyuán Shì) Taiyuan | |
---|---|
Ligging in die Volksrepubliek China | |
Basiese Inligting | |
Oorsprong van die naam: | 太原 Taiyuan "Groot Vlaktes" |
Afkorting: | |
Oppervlakte: | 6 956 km² |
Bevolking (2010): | 4 330 600 Munisipaliteit |
Digtheid (2010): | 622,6/km² Munisipaliteit |
BIP (2010): - per kapita |
CNY 177,8 billion CNY 50 802 |
Hoogte bo seespieël: | 800 m |
Poskode: | |
Areakode: | +351 |
Nommerplaat-identifikasie : | 晋A |
Tydsone : | UTC+8 |
Webwerf : | www.taiyuan.gov.cn Geargiveer 5 Julie 2018 op Wayback Machine |
Regering | |
Administratiewe Tipe: | Sub-provinsiale stad |
CPC Taiyuan Partysekretaris: |
Lian Yimin |
Burgemeester: | Lian Yimin |
Taiyuan (Chinees: 太原市 Tàiyuán Shì) is 'n stad in China met 'n bevolking van 4 330 600 en 'n oppervlakte van 6 956 km². Taiyuan is 'n sub-provinsiale stad in Noord-China en is die hoofstad en grootste stad van die provinsie Shanxi.